Back to home page
   
 
 


" Weggesteek in Brackenfell is 'n 'vleisplek' wat boerewors verkoop. 'n Besigheid wat klein begin het en deur die

Liebenberg gesin oor 'n tydperk van dertien jaar opgebou is tot 'n baie suksesvolle besigheid, gevestig te Brackenfell,

Fourie straat, Higro Park 27.


Reklame en bemarking was nog altyd net gedoen deur mond tot mond verspreiding. Nog verkoops takke is intusssen

gevestig naamlik Joey's Meat Bellville wat in Bellville Mall geleë is en De Bron wat in die De Bron Area geleë is.

 

Geen ander slaghuise of vleisbesighede beskik oor die Joey's Boerewors en Joey's droëwors resep nie en het nie

toestemming om enige van die produkte te produseer nie. Die resepte is uniek en niemand het reg om die naam of die

resepte te gebuik of verander nie." - Ruaan Liebenberg (Managing Director)

 
All our products are FREE from:


Antibiotics, Hormones, Colourants,
Soya & Artificial Meat.
 
 
 
home page | about us | products | what makes us different | about our meat source | food recipes | branches | contact us
Joey's Vleisprodukte Head Office
Copyright © Joey's Vleisprodukte 2015 | Website Designed by Design Pro